CALL-A-PIZZA NANO RECORDS BOMELAKIESIE FORUM BPM MAGAZINE ORGANIK PSYNOPTICZ BEARTRAP ALIEN SAFARI CHAISHOP.COM 3AM PSYTRANCE GROOVY TROOPERS VORTEX MMD RECORDS CRYSTAL NEXUS MINDCULTIVATION EARTHDANCE TIMECODE RECORDS OVERTONE MUSIC RED REVENGE RECORDS PSY MEDIA ULTRANOIZE NOISY RADICALS MuthaFM

LSG MURASIE 4X4 DAG

Laerskool Gansbaai fondsinsameling:
4x4 familie dag. Besigtigingsroete, Hindernisbaan, MudRun en kompetisies. Etes beskikbaar vooraf of op die dag. R300 VIA EFT voor 15Aug of R350 vanaf 16Aug tot 2 September. Ponie/perderitte en springkasteel vir kinders. Kom beleef Baardskeerdersbos en gee jou 4x4 vrye teuels. Kampgeriewe by info@murasie.com en inskrywings deur Elna: elna.lsg@gmail.com. Roete navrae: Woensdregt Basson

https://www.facebook.com/events/1866774730251956/